South Africa, a vampire state.

Posted in South African politics and social issues on July 16, 2018 by blikskottel

Reports on how much of a South African citizen’s income flows to the government, is truly schocking. How on earth can 60-70% of you earnings be allowed to go down the gullet if this corrupt regime?

The fact of the matter is simply that the regime extorts socalled taxes from a very small group, in order to enrich the elite, while offering crumbs to the masses of people who add very little to the economy. This has already led to large numbers of people, leaving South Africa.

Those who go are the one that are most needed. Sadly, as most are white skinned, the regime sees them as racists, while ignoring the real reasons for them leaving.

In my opinion, South Africa will not ever get back to the great state it was under white government. It has become just another African state, slipping into the third-world.

Advertisements

Who is a Frenchmen these days?

Posted in South African politics and social issues on July 1, 2018 by blikskottel

It cannot be missed how many African soccer players are in the French team. Some black oke reckoned they are Frenchmen, not Africans.

My view is different: They might be citizens of France, but they can never be Frenchmen.

Elke dag meer gemors

Posted in South African politics and social issues on June 21, 2017 by blikskottel

Eers sit ons met massiewe korrupsie. Toe word die land deur Moodies afgegradeer.

Asof dit nie erg genoeg is nie, is SAA nou in soveel skuld dat die bank sy geld alles dadelik wil terug vat.

Met die Rand al klaar swak, besluit die publieke beskermer, dat sy voel die grondwet moet verander word en daar sak die Rand nog 2%.

Vanmore lees ek die AG reken dat diefstal in mislikepaliteite met 50% toegeneem het.

Gaan mense nooit wakker word nie? Gaan die howe nooit wakker word nie.

‘n Misdaad wat nooit vergeld is nie.

Posted in South African politics and social issues on June 16, 2017 by blikskottel

Vandag 117 jaar gelede het Lord Roberts ‘n bevel uitgevaardig dat alle Boere vrouens en kinders in kampe gesit moet word. Plase moes ook afgebrand word en huise en diere en alles saam met dit vernietig word. Hulle kon nie die oorlog wen sonder om nie op vrouens en kinders ook oorlog te maak nie.
Duisende vrouens en kinders en mans is oorlede in die kampe. Na raming meer as 35 000. Hulle het in haglike omstandighede in tente in die koue winters en snikhete dae gebly.
Min tot geen kos en water en geen mediese behandeling het sy tol ge eis.

Daar toer Amerika uit die Parys storie.

Posted in South African politics and social issues on June 2, 2017 by blikskottel

Een ding van Trump is dit: hy hou baie keer sy woord, iets wat min politici vandag doen.

Dis snaaks hoe linkses, liberales en globaliste hulself bevuil oor sy besluite, maar niemand val sy redes vir die besluite aan nie.

Feit is, hy is 100% reg dat die Parys klimaats ooreenkoms, Amerika benadeel ten koste van ander nasies wat baie erger die aarde bevuil.

Ek dink ook Obama het hoogveraad gepleeg deur daardie ooreenkoms te teken, met sulke slegte voorwaardes vir Amerika.

GM waai

Posted in South African politics and social issues on May 19, 2017 by blikskottel

Daar besluit GM toe om SA te verlaat. Maak dit nou die eienaars en aandeelhouers ‘n spul rassiste?

Verdien ons die regering wat ons het?

Posted in South African politics and social issues on May 13, 2017 by blikskottel

Ek hoor gereeld dat alle mense die geregering wat hulle het, verdien en ek stem nie saam nie.

Daar is geen manier dat ons Boerevolkie hierdie klomp skurmunkels verdien nie.